{"product_id":"9781485307112","title":"Die helaasheid van die dinge","description":"\u003cp\u003eIn Die helaasheid van die dinge keer die skrywer terug na sy geboortedorp in Vlaandere. Ons maak kennis met die pa wat trots op sy fiets van kroeg tot kroeg ry om sy pasgebore seun vir sy drinkebroers te wys, met die ouma wie se nagrus alte dikwels deur die polisie versteur word as hulle een van haar dronk seuns huis toe bring, en met die werklose ooms wat meer belangstel in 'n suipwedstryd as in 'n deugsame lewe. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDimitri Verhulst se Die helaasheid van die dinge is sowel 'n pragtige ode aan as 'n skreeusnaakse afrekening met die dorp van sy jeug. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Hy is een van die grootste en wildste talente in die Vlaamse letterkunde … 'n Groot stilis, met 'n genadelose kyk op sake.”\u003cbr\u003e\tNRC Handelsblad\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dimitri+Verhulst\" class=\"contributor-link\"\u003eDimitri Verhulst\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dimitri Verhulst","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376777216163,"sku":"9781485307112","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485307112_dd949d7b-a64a-4395-a773-e93ababeb606.jpg?v=1776550495","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485307112","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}