{"product_id":"9781485307587","title":"Kyk hoe mooi is Panama","description":"\u003cp\u003eAl die Tier-en-Beer-verhale in een bundel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTiertjie en Beertjie is beste vriende. Hulle beleef allerhande wonderlike avonture saam. En hulle is vir niks bang nie, want saam is hulle sterker as enigiets op aarde. “As mens 'n vriend het, hoef mens vir niks op aarde bang te wees nie!” \u003cbr\u003eBeer en Tier woon gelukkig en tevrede in 'n snoesige, klein huisie aan die rivier. Maar wanneer daar eendag 'n krat uit die rivier spoel, met PANAMA op geskryf, gaan die twee op reis na die land van hul drome. Saam pak hulle allerhande avonture aan: hulle gaan op 'n skattejag, vind die posdiens uit, hou groot partytjies en arme Tier beland selfs in die dierehospitaal. Hierdie bundel bevat ses van die welbekende Duitse skrywer se tydlose Ben en Tiertjie-stories.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Janosch\" class=\"contributor-link\"\u003eJanosch\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Janosch","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523875717283,"sku":"9781485307587","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485307587_65f3c0a9-a40e-4f64-94bc-f0d6891ed9af.jpg?v=1776550613","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485307587","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}