{"product_id":"9781485307754","title":"Paul en Vlekkie","description":"\u003cp\u003ePaul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid, is Paul eensaam. Op 'n dag gaan stap hy in die reën en kom op 'n klein hondjie af wat verdwaal is. Hy soek die eienaar van die hondjie, maar kry niemand en besluit om Vlekkie huis toe te vat. Hulle word groot vriende, maar Vlekkie mis sy basie, veral teen slaaptyd. Paul weet dis die regte ding om Vlekkie se eienaar te soek, al wil hy nie die hondjie verloor nie. Maar om die regte ding doen bring vir Paul onverwagse geluk...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDis 'n pragtige storie wat hartsnare roer. Dit leer kinders dat 'optelgoed' nie 'vatgoed' is nie en dat dit aan die regte eienaar behoort. En selfs, om die regte ding te doen, is meer verrykend en bevredigend as wat hulle dink.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Claire+Friedman\" class=\"contributor-link\"\u003eClaire Friedman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Claire Friedman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375706947747,"sku":"9781485307754","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485307754_1b22dc6a-1862-409e-a55e-06cc2fca1155.jpg?v=1776550674","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485307754","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}