{"product_id":"9781485307860","title":"Kewerkoningin","description":"\u003cp\u003eWrede kewermodebaas Lucretia Cutter het 'n plan om die wêreld voor haar kewerkloue te laat buig. Hierdie keer behels dit 'n besoek aan die jaarlikse Filmtoekennings in Los Angeles, 'n stel pragtige maar gevaarlike kewerrokke vir bekende aktrises en 'n weermag van bose lieweheersbesies. Darkus, Virginia en Bertold is vasbeslote om 'n stokkie voor haar planne te steek, maar Darkus se pa het hom verbied om verder ondersoek in te stel, die gruwelike skelms, Humphrey en Pickering is weer uit die tronk en die kewers van Kewerberg se lewens word ernstig bedreig.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie is die tweede boek van die kewertrilogie van die jong skrywer M.G. Leonard.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+MG+Leonard\" class=\"contributor-link\"\u003eMG Leonard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"MG Leonard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523880599715,"sku":"9781485307860","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485307860_8ad46314-801c-4dfc-8cb5-af46f86ea988.jpg?v=1776550703","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485307860","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}