{"product_id":"9781485307938","title":"Die Stormwalvis","description":"\u003cp\u003eNoi woon by die see, saam met sy pa en ses katte. Hy is eensaam omdat sy pa as visserman baie hard werk en heeldag weg is. Eendag spoel daar 'n klein walvis op die strand uit. Noi sorg vir hierdie walvis en 'n vriendskap ontwikkel wat hulle al twee se lewens verander.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOOR DIE OUTEUR\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBenji Davies is 'n illustreerder, skrywer en animasieregisseur. The Storm whale is sy debuut kinderboek en het die Oscar's se eerste boekprys in 2014 gewen en was op die kortlys van die Booktrust se toekennings vir beste boek. Sy tweede boek, Grandad's island het die prys AOI Wêreld Illustrasietoekennings in 2015, kategorie kinderboeke gewen en het de prys beste kinderboek van die jaar by die Sainsbury se Kinderboektoekennings in 2015 gewen. Hy het animasie studeer en werk aan 'n reeks projekte; van kinderboeke tot geanimeerde kortfilms, musiekvideo's en advertensies. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Benji+Davies\" class=\"contributor-link\"\u003eBenji Davies\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Benji Davies","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375572566179,"sku":"9781485307938","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485307938_69a066b3-e1b8-43fd-b4bc-dacee2bf1beb.jpg?v=1776550718","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485307938","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}