{"product_id":"9781485307969","title":"Tussen die abjekte en die eteriese: 'n Keur uit die poësie van Michel Houellebecq","description":"\u003cp\u003eAGTERGROND\u003cbr\u003eMichel Houellebecq, wie se poësie as melankolies, pynlik selfbewus en bytend satiries teenoor die lewe en die verbruikersamelewing beskryf kan word, is al die “Baudelaire van die supermark”, of “Baudelaire gekruis met Philip Larkin” genoem. Benewens die liriese en melancholiese aard van sy werk, is talle van die sy gedigte ook uiters kompleks weens die diep en ryk filosofies-teologiese en kosmologiese idees wat dit onderlê.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEk het op die rivier gedobber\u003cbr\u003eNaby die Italiaanse karnivore\u003cbr\u003eIn die oggend was die gras vars,\u003cbr\u003eEk het koers gekry na die goeie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie bloed van klein soogdiere\u003cbr\u003eIs nodig vir balans,\u003cbr\u003eHul beendere en hul ingewande\u003cbr\u003eIs die voorwaardes vir 'n vrye lewe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Mens vind hul weer onder die gras,\u003cbr\u003eJy hoef net die oppervlak te krap \u003cbr\u003eDie plantegroei is manjifiek,\u003cbr\u003eDis so kragtig soos die graf.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEk het tussen die wolke gedryf\u003cbr\u003eAbsoluut desperaat\u003cbr\u003eTussen die hemel en die slagting,\u003cbr\u003eTussen die abjekte en die eteriese.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Micheal+Houellebecq\" class=\"contributor-link\"\u003eMicheal Houellebecq\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Micheal Houellebecq","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376554655907,"sku":"9781485307969","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485307969_87dee33f-7646-47b6-a0bc-15c02ca40936.jpg?v=1776550727","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485307969","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}