{"product_id":"9781485308133","title":"Paddington 2","description":"\u003cp\u003eHierdie is ’n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal \u0026amp; Paddington by die dieretuin)\u003cbr\u003ePaddington – die beertjie uit Donker Peru – en sy vriend besoek ’n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat iemand sy skilderye sal koop, maar wag so lank dat hy uiteindelik aan die slaap raak. Toe hy wakker word, wag daar egter vir hom ’n groot verrassing.\u003cbr\u003eOp ’n dag beland Paddington in die hospitaal, maar hy lei aan geheueverlies en kan glad nie onthou hoe hy seergekry het nie. Sal hy ooit weer sy geheue herwin?\u003cbr\u003ePaddington, Jonathan en Judy gaan dieretuin toe. Maar o wee: “Troeteldiere” word nie toegelaat nie! Paddington is tog nie ’n troeteldier nie? Hy is dan deel van die Brown-gesin!\u003cbr\u003ePaddington-beer se stories vermaak kinders regoor die wêreld al vir meer as vyf dekades.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Michael+Bond\" class=\"contributor-link\"\u003eMichael Bond\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Michael Bond","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376555016355,"sku":"9781485308133","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485308133_0aaa30a3-350d-45d4-a97c-a6a91f0b8f83.jpg?v=1776550763","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485308133","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}