{"product_id":"9781485308737","title":"Rooi: Waarom boelies nie snaaks is nie","description":"\u003cp\u003eTobie bloos bloedrooi oor die kleinste dingetjies - en dít maak hom die skoolboelies se maklike prooi. Hoe help jy jou maat as jy sélf bang is die boelies kom jou by?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Besonderse verhaal oor waarom boelies nie snaaks is nie, en hoe om jou maatjie te help wat geboelie word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOOR DIE OUTEUR \u0026amp; ILLUSTREERDER\u003cbr\u003eDie Belgiese skrywer en kunstenaar Jan De Kinder het in 2002 gedebuteer met die prenteboek Mathilde. Sedertdien is sy werk al in 14 tale vertaal. Naas skrywer, kunstenaar, spreker en voorleser is Jan ook 'n passievolle eenwielfietsryer met belangstelling in professionele hansworsery, sirkus, improvisasie en straatteater. Sy gunstelingkleur is rooi - in elke denkbare skakering. Hy woon in die Vlaamse stad Tienen saam met sy vrou, drie dogters en 'n mannetjieskat.  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVERKOOPSMOONTLIKHEDE\u003cbr\u003e•\tPragtige illustrasies\u003cbr\u003e•\tDis ŉ oulike boek vir kinders en ouers en onderwysers\u003cbr\u003e•\tBoeiend\u003cbr\u003e•\tLeer kinders dat dit verkeerd is om ander te boelie\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+De+Kinder\" class=\"contributor-link\"\u003eJan De Kinder\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jan De Kinder","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376548102307,"sku":"9781485308737","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485308737_e5ebb6cb-5f05-40fb-aade-c2140055f147.jpg?v=1776550885","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485308737","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}