{"product_id":"9781485308812","title":"Towenaars van Toeka 3: Klop drie keer","description":"\u003cp\u003eDalk is hulle die derde keer gelukkig!\u003cbr\u003eWens en Xar is nou vlugtelinge. Almal maak jag op hulle, krygers, toewenaars en die ergste van almal HEKSE.\u003cbr\u003eWEns is 'n krygermeisie met ;n towerlepel en ' toweroog. Xar is 'n towernaarseun met 'n gevaarlike heksevlek op sy hand. Kan hulle die bestanddele kry vir die towerspreuk om van die  hekse ontslae te raak voordat die heksekoning sy kloue op die towerkrag-wat-op-yster-werk kry?\u003cbr\u003eHierdie sending is die skrikwekkendste en gevaarlikste ee van almal. En IEMAND gaan hulle verraai.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cressida+Cowell\" class=\"contributor-link\"\u003eCressida Cowell\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cressida Cowell","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378823053475,"sku":"9781485308812","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485308812_aaa0f7f9-32e8-4aa1-9349-43ce07a7c340.jpg?v=1776550910","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485308812","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}