{"product_id":"9781485308997","title":"Plunderwoestyn","description":"\u003cp\u003eBykans dertig jaar was die verteller veldwagter in Namibië. Hy het ’n obsessie gehad met die wilde, ongetemde Afrika waar ’n mens ongebonde kan lewe. Maar intussen het die wildernisse waarin hy geswerf het, begin verander. As safarigids was hy deel van hierdie verandering. Hy het wilde plekke help toeganklik maak vir mense. Saam met daardie mense het stropers gekom.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Plunderwoestyn word vertel oor die stryd teen stropers in Namibië en is gebaseer op Christiaan Bakkes se lewe.\u003cbr\u003ePlunderwoestyn is 'n stroperstorie, 'n reisgids en 'n liefdesverhaal.\u003cbr\u003eOOR DIE OUTEUR\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eChristiaan Bakkes is die skrywer van die gewilde Stoffel-boeke. Sy vorige boek, Krokodil aan my skouer het in 2014 verskyn.\u003cbr\u003e.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christiaan+Bakkes\" class=\"contributor-link\"\u003eChristiaan Bakkes\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christiaan Bakkes","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376658071715,"sku":"9781485308997","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485308997_c3363b72-1275-49b2-a03c-8885923ae2df.jpg?v=1776550956","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485308997","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}