{"product_id":"9781485309222","title":"Bos","description":"\u003cp\u003eHierdie drama handel oor tien tieners in 'n bos by 'n oorlewingskamp waar spoke, hormone, groepsdruk en goggas die senuwees behoorlik laat knyp. KAMP KOERSHOU is nie vir sissies nie. Want grootword is nie 'lekker' nie. Grootword is pyn. En 'verwonding'.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie tien jeugdiges vertrek op 'n oorlewingskamp, in 'n bos, onder toesig van 'n paramilitaire instrukteur. Dit is hulle rite of passage sodat hulle weerbaar ' 'paraat! ' die grens na volwassenheid kan oorsteek. Maar hoe hou jy koers as jy nie weet waarheen jy wil gaan nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie toneelstuk is in 2012 by die KKNK opgevoer met regie deur Marthinus Basson en Stian Bam in die hoofrol.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Malan+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eMalan Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Malan Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376915333283,"sku":"9781485309222","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485309222_7f0d93fd-2e9d-436a-b3ee-a09ccdc07de7.jpg?v=1776550995","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485309222","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}