{"product_id":"9781485309390","title":"Regsalmanak","description":"\u003cp\u003eRegsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis is 'n keur uit die rubriek Regsalmanak wat Gustaf Pienaar sedert 2012 op gereelde grondslag vir LitNet lewer. Die 12 hoofstukke se titels is die 12 maande van die jaar, en elke maand het datumverwante verhale, telkens met 'n regsinhoud. Pienaar put uit gepubliseerde hofverslae vir hierdie vermaaklike dog leersame verhale.\u003cbr\u003eRegter Burton Fourie, wat die voorwoord tot die boek skryf, beskryf Regsalmanak as volg: “Vir almal - jonk en oud - behoort hierdie publikasie van groot waarde te wees, veral om die implementering van regsbeginsels op praktiese vlak te ervaar. In hierdie opsig is die skrywer werklik 'n meester. Regsbeginsels word deur die gebruik van keurige Afrikaans verduidelik en toegepas. Daardeur word soms ingewikkelde regsbegrippe vir almal toeganklik gemaak. Derhalwe is die werk 'n hoogs genotvolle reis deur ons regsgeskiedenis.”\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gustaf+Pienaar\" class=\"contributor-link\"\u003eGustaf Pienaar\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gustaf Pienaar","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376766009507,"sku":"9781485309390","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485309390_7e483d39-6694-44e3-8073-bf7c24718edb.jpg?v=1776551023","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485309390","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}