{"product_id":"9781485309468","title":"Juffrou Goth en die spookmuis","description":"\u003cp\u003eWenner van die Costa Kinderboek van die Jaar 2013. Ada Goth is die enigste kind van Lord Goth. Hulle woon saam in die reusagtige Ghastly-Gorm Hall. Lord Goth glo dat kinders gehoor maar nie gesien mag word nie, en laat Ada groot lomp stewels dra sodat hy haar altyd kan hoor wanneer sy naderkom. Dit maak dir vir haar moeilik om vriende te maak en sy is eintlik baie eensaam. Een dag kom Emily en William Cabbage by hulle bly, en saam met 'n spookagtige muis met die naam Ishmael begin hulle om agter die kap van die byl te kom van dit wat die geheimsinnige opsigter Maltravers probeer konkel. Ada en haar vriende moet saamwerk om 'n stokkie voor sy nare planne te steek voordat dit te laat is!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+Riddell\" class=\"contributor-link\"\u003eChris Riddell\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris Riddell","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376676454563,"sku":"9781485309468","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485309468_30a6fbdf-6268-4198-abb2-0dacd89ba227.jpg?v=1776551036","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485309468","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}