{"product_id":"9781485309703","title":"Die verlore pikkewyn - 'n Paul \u0026 Vlekkie verhaal","description":"\u003cp\u003eHierdie is nog 'n verhaal van Paul, Vlekkie en Rosa, die drie vriende van die boek Paul \u0026amp; Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee het. In hierdie verhaal besoek dié drie die dieretuin. Hulle grom vir die tiere, bewonder die meerkatte en kom af op 'n baie oulike klein pikkewyntjie, Piep, wat baie hartseer lyk. Wanneer hulle die volgende dag weer vir Piep kom kuier, is hy skoonveld! Die drie vriende soek oral na hom, en kry later stry. Maar hulle kom gou agter dat hulle hul gestryery moet los en sal moet saamspan om Piep weer by die huis te kry.\u003cbr\u003eDis 'n pragtige storie van vriendskap en spanwerk, wonderlik geïllustreer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Claire+Freedman\" class=\"contributor-link\"\u003eClaire Freedman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Kate+Hindley\" class=\"contributor-link\"\u003eKate Hindley\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Claire Freedman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376661053603,"sku":"9781485309703","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485309703_ae947763-4eb4-4a89-b2ba-6eda2b06aee6.jpg?v=1776551098","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485309703","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}