{"product_id":"9781485309864","title":"De Jagers in die Dorsland","description":"\u003cp\u003eIn die jare 1891 tot 1893 het ongeveer 770 persone Transvaal verlaat en na Angola en Duits-Suidwes-Afrika getrek om hulle heil daar te soek. Dit staan bekend as die “sesde” Dorslandtrek.\u003cbr\u003eSowat 45 De Jagers het in verskillende groepe aan hierdie epiese trek deelgeneem. Ná die sesde Dorslandtrek het hulle tussen Angola, Suidwes-Afrika, Suid-Afrika en selfs Kenia rondgeswerf en verdere avonture oor die hele Suider-Afrika beleef. Sommige De Jagers het in 1928 van Angola na Suidwes-Afrika getrek en hulle daar gevestig, terwyl ander eers in 1958 uit Angola gerepatrieer is.\u003cbr\u003eUit die beperkte beskikbare bronne is die verskillende trekroetes van die sesde Dorslandtrek gerekonstrueer en vir die eerste keer word 'n kaart van die verskillende trekroetes gepubliseer.\u003cbr\u003e'n Geslagregister van bykans 1800 afstammelinge en aangetroude familielede van die De Jagers van die sesde Dorslandtrek en byna 500 foto's vorm 'n omvattende beeld van hierdie familiegeskiedenis.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nicol+Stassen\" class=\"contributor-link\"\u003eNicol Stassen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nicol Stassen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376763289763,"sku":"9781485309864","price":465.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485309864_9f228fb9-b4a4-4b95-9ac2-f636f5405e85.jpg?v=1776551143","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485309864","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}