{"product_id":"9781485309925","title":"Kom hier dat ek jou soen","description":"\u003cp\u003eKom hier dat ek jou soen is 'n roman oor Mona - as kind, as 24-jarige, en as 35-jarige. 'n Verhaal oor waarom ons word wie ons is, geskryf met humor en skaamtelose eerlikheid. Oor ouers en kinders. Oor stukkende mense en hoe hulle ook ander mense onbedoeld verwond. Oor waar verantwoordelikheid eindig en skuld begin. Oor geheime en eensaamheid. Oor siekte en stilbly. Oor die gevare van sterk wees. Oor vergeet en nie kan vergeet nie. Oor jouself durf red. En natuurlik ook oor die liefde. Omdat dit al is wat ons het, of byna.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Griet+Op+de+Beeck\" class=\"contributor-link\"\u003eGriet Op de Beeck\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Griet Op de Beeck","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377370415267,"sku":"9781485309925","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485309925_a80890c4-ed1c-4009-be55-d87bb8cedaba.jpg?v=1776551159","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485309925","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}