{"product_id":"9781485310013","title":"Die Rietrotte en die rowers (2)","description":"\u003cp\u003eNá 'n maand in Rietvallei Hoër is Daniël du Randt 'n Rietrot tot in sy kleintoontjienael se voorste punt. Peet Pretorius het egter steeds nie die boodskap gekry dat ontgroening, oftewel oriëntering, nie meer plaasvind nie en Daniël-hulle moet mooi loop om uit sy kloue te bly.  \u003cbr\u003eDat hulle boonop die kwaai juffrou Faure, wat saam met haar man 'n spioen in een of ander oorlog was, se papegaai moet oppas, maak die lewe nie juis makliker nie.\u003cbr\u003eTussendeur oefen die seuns kliphard vir die groot atletiekbyeenkoms in Johannesburg. Dié uitstappie ontaard egter in iets wat Daniël nie in sy heel wildste verbeelding sou kon voorstel nie.\u003cbr\u003eHoërskool is nie vir sissies nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nerine+Ahlers\" class=\"contributor-link\"\u003eNerine Ahlers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nerine Ahlers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376642769059,"sku":"9781485310013","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485310013_b5a36cd8-32ac-45d9-8028-f4f1a9354bb2.jpg?v=1776551189","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485310013","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}