{"product_id":"9781485310525","title":"Die bullebakke - Episode 1","description":"\u003cp\u003eOntmoet mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha. Hulle maak mens bang, hulle is gevaarlik en hulle is sommer net ... GOOR. \u003cbr\u003eMAAR hierdie vier ouens wil graag helde wees. Hulle is moeg daarvoor om as slegte ouens gebrandmerk te wees. En hulle wil dit bewys, of jy nou daarvan hou of nie.\u003cbr\u003eEn hul eerste missie as GOEIE ouens besluit mnr. Wolf om honde uit 'n maksimum-sekuriteit-hondeskut te red. Maar sal die missie slaag met dié vier bullebakke saam? \u003cbr\u003eDié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Aaron+Blabey\" class=\"contributor-link\"\u003eAaron Blabey\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Aaron Blabey","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377214570659,"sku":"9781485310525","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485310525_a760e50b-3499-42c4-83cc-973861e4af7a.jpg?v=1776551317","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485310525","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}