{"product_id":"9781485310549","title":"Wild  \/ Klippe wat val","description":"\u003cp\u003eIn Wild word 'n jong meisie, Vlooi op 'n plattelandse dorp in 'n hok aangehou. Haar gedrag toon meer ooreenkomste met diere as mense en sy loop handeviervoet. Dié drama, ondersoek wat die mens méns maak. “Die stuk vra vrae oor wat menswees nou eintlik is,” sê Rademeyer. “Is dit biologie, is dit taal, is dit hoe ons omgaan met ander mense? Watter eienskappe is eie aan die mens? En is menswees en 'n menslike bewussyn beter as nie-menswees nie, om soos 'n dier in 'n aanhoudende, onbewuste teenwoordige tyd te lewe? Die stuk poog om menswees, die mens, vreemd te maak deur dit wat ons as vanselfsprekend aanvaar, te betwyfel.”\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Philip+Rademeyer\" class=\"contributor-link\"\u003ePhilip Rademeyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Philip Rademeyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377519313059,"sku":"9781485310549","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485310549_0687b769-d037-46ca-b6cf-479d6bc424f4.jpg?v=1776551326","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485310549","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}