{"product_id":"9781485310693","title":"Koningin Lear","description":"\u003cp\u003eKoningin Lear is 'n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eElizabeth Lear het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot 'n internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar. Haar jongste en geliefde seun weier en dit ontketen 'n familietwis van reuse-omvang. Dit is 'n verhaal van 'n bejaarde besigheidsvrou wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer om die storm wat om haar losgebars het te hanteer. 'n Epiese verhaal wat skerp kommentaar lewer op 'n hedendaagse besigheidswereld waarin integriteit en lojaliteit skaars kommoditeite geword het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tom+Lanoye\" class=\"contributor-link\"\u003eTom Lanoye\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tom Lanoye","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376997089443,"sku":"9781485310693","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485310693_503bff4e-3c24-479e-ae5d-45412ad72429.jpg?v=1776551366","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485310693","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}