{"product_id":"9781485310822","title":"Vervleg","description":"\u003cp\u003ePetro Hansen se Afrikaans smelt soos botter op die tong. \u003cbr\u003eTemas soos liefde, eensaamheid, verlange en familie word tussen hierdie blaaie vervleg.\u003cbr\u003eVerhale uit plekke soos die Bosveld, die Kalahari, Klein-Brak, Bela-Bela en jakarandapers Pretoria sorg vir herinneringe en waarnemings wat die leser sal laat nadink en nostalgies stem.\u003cbr\u003ePetro skryf sedert 2012 vir Die Burger rubrieke en was voltyds vir vier jaar lank die Dinsdag-rubriekskrywer vir Beeld. \u003cbr\u003eVerskeie van haar artikels is in Rapport Weekliks en Huisgenoot gepubliseer. \u003cbr\u003eSy word in 2019 deur die Cordis-trust vereer met die Orde van die Beiteltjie van die Afrikaanse Woordkunsakademie vir “haar besondere bydrae tot Afrikaans, maar sy glo die grootste prys wat sy kan verwerf, is wanneer haar woorde ‘n hartsnaar roer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Petro+Hansen\" class=\"contributor-link\"\u003ePetro Hansen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Petro Hansen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377155883171,"sku":"9781485310822","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485310822_8a3ceadc-00ec-4e4f-a5a0-f27ccaf70408.jpg?v=1776551411","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485310822","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}