{"product_id":"9781485310884","title":"Tussenganger","description":"\u003cp\u003eBekende digter en resensent Louis Esterhuizen het die volgende oor hierdie versameling gedigte gesê: Duidelik is Tussenganger die werk van ŉ digter wat in die volle krag van sowel sy eie kreatiewe denke as vakkundige vernuf staan. Dit is ŉ digverweefde, deurgekomponeerde en uitdagende teks wat die leser nie net met die totaliteit van sy\/haar menswees konfronteer nie, maar ook dwing om afstand te doen van geykte opvattings en veral verwagtings. Genadelose poësie, inderdaad, en by uitstek hermeties van aard met geen “gemaklike” toegewing aan die leser óf die aangesprokene nie. Trouens, nog selde was TS Eliot se uitspraak “Genuine poetry moves before it is understood” só van toepassing as met hierdie gedigte.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marius+Crous\" class=\"contributor-link\"\u003eMarius Crous\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marius Crous","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377356619939,"sku":"9781485310884","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485310884_0d348c7d-0ddc-4848-a717-dedaded4b1b5.jpg?v=1776551428","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485310884","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}