{"product_id":"9781485311027","title":"Die waarheid oor visvingers","description":"\u003cp\u003e“Nee, vergeet liefs van visvingers,\u003cbr\u003ewant waar dink jy is hul tone?\u003cbr\u003eLankal in 'n blik gedruk\u003cbr\u003emet tamatiesous en bone” \u003cbr\u003eHierdie kinderverse is 'n kraakvars versfees wat nie probeer korrek of prekerig wees nie. Dis lekker aweregs, subversief en wild. Oupa kry geld vir slegte maniere (ongeskiktheidspensioen) Ouma is 'n koningin want sy kondig aan dat sy op die troon gaan sit. Al die kind se katjies raak stukkend, want hulle moet altyd reggemaak word. Rooikappie ruk 'n rewolwer uit, skiet die wolf dood met die uitroep: 'Welkom by ons nuwe Suid-Afrika!' Ma se bonesop maak moles in die klaskamer. Die kinders is stout en vindingryk en immer in die moeilikheid. Dit herinner aan Roald Dahl en David Walliams. Die Afrikaans is uit die boonste rak en die metrum onweerstaanbaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sarina+D%C3%B6nges\" class=\"contributor-link\"\u003eSarina Dönges\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Flip+Hattingh\" class=\"contributor-link\"\u003eFlip Hattingh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sarina Dönges","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378819907747,"sku":"9781485311027","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311027_025ee3b2-615b-4ace-8145-551e0934c97b.jpg?v=1776551470","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485311027","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}