{"product_id":"9781485311188","title":"Redder van die ryk: Die donker eeu","description":"\u003cp\u003eAlfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk. Ná die groot geveg tydens sy kroningsplegtigheid, dink Brittanje dit was die laaste sien van die Swart Draak, en Alfie skuif sy redderpak opsy en gee aandag aan sy koninklike pligte. Hy moet leer om sy pa se skoene vol te staan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar wanneer 'n bende Wikings uit die dood opgewek word, moet Alfie, Hayley en die hellebaardiers regmaak vir 'n epiese stryd wat die koninkryk in 'n nuwe donker eeu kan dompel. Hulle is egter nie alleen nie - 'n paar onverwagse persone staan hulle by.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDis die tweede boek in 'n aksiebelaaide trilogie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Mark+Huckberry\" class=\"contributor-link\"\u003eMark Huckberry\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nick+Ostler\" class=\"contributor-link\"\u003eNick Ostler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Mark Huckberry,Nick Ostler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377310318755,"sku":"9781485311188","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311188_8861d56f-3e17-426f-b505-13865a96d2b5.jpg?v=1776551538","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485311188","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}