{"product_id":"9781485311294","title":"Biology, ecological importance and diversity of southern African insects","description":"\u003cp\u003eInsekte is die wesentjies wat lewe op aarde moontlik maak deur ekosisteme te laat funksioneer: hulle bestuif plante (wat voedsel en suurstof verskaf); hulle begrawe die mis van diere om sodoende die grond te verbeter en die verspreiding van siektes te voorkom; en hulle ontbind die oorblyfsels van plante om die voedingstowwe terug in die aarde te plaas. Daar is baie en 'n groot verskeidenheid van hulle. Hulle is die enigste ongewerwelde diere wat vlieg, en het 'n geskiedenis wat miljoene jare ouer is as dié van blomplante, voëls en soogdiere. Insekte is die enigste organismes wat menslike evolusie beïnvloed het. Sommige aspekte van hul lewensgeskiedenis en gedrag is eenvoudig verstommend.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie boek vertel ons in meer as 800 bladsye die stories van Suider-Afrikaanse insekte, met ongeveer 3200 pragtige foto's wat die ryk morfologiese diversiteit en biologiese eienskappe van die insekspesies van die streek illustreer. Ons wys op hulle belang as verskaffers van ekosisteemdienste en fokus op die fassinerende aspekte van hulle geskiedenis en gedrag op wyses wat nog nie voorheen gedoen is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Clarke+H.+Scholtz\" class=\"contributor-link\"\u003eClarke H. Scholtz\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hennie+de+Klerk\" class=\"contributor-link\"\u003eHennie de Klerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Clarke H. Scholtz,Hennie de Klerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382532554915,"sku":"9781485311294","price":1500.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311294_ee2bec85-ab8b-4bde-b2f3-5a9d826383e7.jpg?v=1776551575","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485311294","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}