{"product_id":"9781485311584","title":"Die boek van Bye","description":"\u003cp\u003e'n Treffende, veelvlakkige en humoristiese boek oor een van die natuur se grootste geskenke: die by. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHoe lank is heuningbye al op aarde? Wat is die rol van die koninginby en haar onderdane, en hoe maak bye die sidderdans? Wat doen die byeboer - die landheer van die byekolonie - en watter toerusting het hy nodig? Is bye werklik in gevaar en wat kan ons doen om hulle te beskerm?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie korf van 'n boek beantwoord hierdie vrae en nog baie ander met indrukwekkende illustrasies in groot formaat. Piotr Socha volg die geskiedenis van bye van antieke tye tot vandag. Dit gons van informasie oor die besige by-familie wat saam 'n georganiseerde samelewing vorm waarin elke lid 'n spesifieke rol het en die belang van bye en hulle kosbare heuning in die geskiedenis en in die res van die natuurlike wêreld.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wojciech+Grajkowski\" class=\"contributor-link\"\u003eWojciech Grajkowski\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Piotr+Socha\" class=\"contributor-link\"\u003ePiotr Socha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wojciech Grajkowski","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378325799075,"sku":"9781485311584","price":395.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311584_61ddcdc8-b01e-43a4-81da-392bfc77e314.jpg?v=1776551643","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485311584","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}