{"product_id":"9781485311614","title":"Die Rietrotte en die raaisel (3)","description":"\u003cp\u003eDis die eerste oop naweek vir die graad 8's. Maar Daniël, Malebo en Antonie is gehok, met juffrou Faure van alle mense as die onderwyseres aan diens! Almal weet sy is so koud soos 'n vrieskas. Reg om jou plat te vee sonder om 'n oog te knip. Wat as Joachim reg is en sy Pieter laat verdwyn het?\u003cbr\u003eEn dan is daar die mans met die swart pakke - wat niemand wat iets van hulle af weet lewend sal los nie … Wat sou dit wees waarna hulle soek?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHoërskool is nie vir sissies nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nerine+Ahlers\" class=\"contributor-link\"\u003eNerine Ahlers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nerine Ahlers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376776036515,"sku":"9781485311614","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311614_7e79059c-2c3f-404d-889c-9b427c3b83fe.jpg?v=1776551651","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485311614","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}