{"product_id":"9781485311805","title":"Die brief vir die koning","description":"\u003cp\u003e'N JONG HELD.\u003cbr\u003e'N BELANGRIKE OPDRAG.\u003cbr\u003e'N ONGELOOFLIKE AVONTUUR.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTiuri verbreek die reëls wat bepaal dat hy met niemand mag praat die nag voor hy tot 'n ridder geslaan word nie. Hy maak die deur oop van die kapel waar hy oor sy toekoms moet nadink.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie versoek om hulp blyk 'n gevaarlike opdrag te wees. Tiuri word agtervolg deur boosaardige Rooi Ruiters wat hom wil doodmaak. Maar hy is vas van plan om die uiters belangrike brief by koning Unauwen af te lewer. Die Swart Ridder met die Wit Skild  het nie verniet met sy lewe geboet nie …\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Middeleeuse verhaal wat jou hart vinniger laat klop.\u003cbr\u003e'n Boek vir jonk en oud.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOOR DIE OUTEUR\u003cbr\u003eAntonia “Tonke” Johanna Willemina Dragt (geb. 12 November 1930) is 'n Nederlandse kinderboekskrywer en -illustreerder. De brief voor de Koning is in 1963 bekroon met die Nederlandse Prijs voor het Beste Kinderboek en met die Griffel der Griffels 1955-2004. In 1976 is die Staatsprijs voor Jeugdliteratuur aan Tonke Dragt toegeken. Die Nederlandse film De brief voor de Koning verskyn in 2008, en die sesdelige Netflix-reeks The Letter for the King in 2020.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tonke+Dragt\" class=\"contributor-link\"\u003eTonke Dragt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tonke Dragt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378725798051,"sku":"9781485311805","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311805_8743d0da-4b23-47bf-a2a8-4420562c9026.jpg?v=1776551708","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485311805","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}