{"product_id":"9781485311843","title":"Geheime Uit Die Wilde Woud","description":"\u003cp\u003eDie opvolgverhaal van Die Brief Vir Die Koning.\u003cbr\u003e'n Jong ridder. 'n Betowerde woud. 'n Lewensgevaarlike soektog.\u003cbr\u003eEen van die koning se ridders word vermis. Tiuri kry die gevaarlike opdrag om hom te gaan soek. Saam met sy vriend Piak vertrek hy na die Wilde Woud. Oor die Wilde Woud word vreemde stories vertel - van woeste rowers en bosgeeste, van ruïnes en kronkelpaaie wat doodloop, van geheimsinnige Manne met Groen Klere …\u003cbr\u003eDie verhaal bevat al die bestanddele van 'n tydlose avontuur: 'n ware held, vriendskap, liefde, dapperheid, lojaliteit, ridderlikheid … en skelm skurke.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tonke+Dragt\" class=\"contributor-link\"\u003eTonke Dragt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tonke Dragt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377212342435,"sku":"9781485311843","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311843_cf2c870e-7b4f-4564-963c-889a12a3e9d6.jpg?v=1776551724","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485311843","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}