{"product_id":"9781485311850","title":"Anatomicum","description":"\u003cp\u003eIn Anatomicum word die werking van die menslike liggaam in die fynste besonderhede verduidelik. Hoe lyk jou liggaam aan die binnekant? Hoe word spiere gebruik om emosies te wys? Hoe groei 'n mens uit een enkele sel? Wanneer jy deur hierdie museum in drukvorm blaai, sal jy die wonders van die menslike liggaam in al sy glorie te ontdek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOOR DIE OUTEUR\u003cbr\u003eJennifer Z. Paxton is 'n dosent in Anatomie aan die Universiteit van Edinburgh. Sy doseer Anatomie aan mediese en wetenskapstudente en is ook hoofondersoeker by die Paxton Lab, 'n weefselingenieurswese-laboratorium wat toegespits is op die ontwikkeling van nuwe weefsels van die spier-skelet-stelsel vir inplanting ná 'n besering of siekte.\u003cbr\u003eKaty Wiedemann is 'n illustreerder en tatooeërkunstenaar. Haar werk is 'n verkenning van die wetenskaplike illustrasiekuns, veral van die menslike en dierlike anatomie, en is geïnspireer deur die groot anatomiese illustreerders van ouds.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAnatomicum is die vierde titel in die gewilde Welkom by die museum-reeks en volg op Botanicum, Dinosourium en Planetarium.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jennifer+Z.+Paxton\" class=\"contributor-link\"\u003eJennifer Z. Paxton\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Welkom+by+die+museum\" class=\"contributor-link\"\u003eWelkom by die museum\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Katy+Wiedemann\" class=\"contributor-link\"\u003eKaty Wiedemann\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jennifer Z. Paxton,Welkom by die museum","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375670575267,"sku":"9781485311850","price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311850_a365c31e-6925-4e38-95e2-3d7ff48b19e6.jpg?v=1776551728","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485311850","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}