{"product_id":"9781485311867","title":"Die gedierte in die gange","description":"\u003cp\u003eBRITTANJE. DIE TOEKOMS.\u003cbr\u003eDIE JAAR 2120.\u003cbr\u003eLonden lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal daar iets gruweliks in die gange rond. Wanneer Alfred se geliefde ma, die koningin, na die Londense Tower weggesleep word, moet die seun al sy moed bymekaar skraap om op ’n epiese avontuur te gaan sodat hy haar – en die hele wêreld – kan red. Reis vooruit in tyd en geniet hierdie fantastiese avontuur – ’n stories vol mites en legendes wat jou tot reg aan die boeiende einde vasgenael sal hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+David+Walliams\" class=\"contributor-link\"\u003eDavid Walliams\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Tony+Ross\" class=\"contributor-link\"\u003eTony Ross\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"David Walliams","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380458242211,"sku":"9781485311867","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311867_da4ea4f8-7645-4279-a189-4c1e97597a19.jpg?v=1776551732","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485311867","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}