{"product_id":"9781485311966","title":"Rekonstruksie: die naoorlogsjare in Suid-Afrika, 1902-1905","description":"\u003cp\u003eDie tweede deel van die reeks Imperiale somer beskryf die einde van die Anglo-Boereoorlog, en die beleid van rekonstruksie en verengelsing wat hierna onder lord Milner in die twee 'nuwe kolonies', Transvaal en die Oranjerivierkolonie (Oranje-Vrystaat), aangepak is. Dié tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte” wat uiteindelik met die uitbreek van die  Eerste Wêreldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op persoonlikhede \u003cbr\u003eTalle anekdotes en klein kameebeskrywings maak van Rekonstruksie 'n besonder interessante leeservaring.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Karel+Schoeman\" class=\"contributor-link\"\u003eKarel Schoeman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Karel Schoeman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379490537635,"sku":"9781485311966","price":420.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311966_965a67fd-f231-471d-bd69-648c7b3a963b.jpg?v=1776551753","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485311966","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}