{"product_id":"9781485312833","title":"Die seun wat drake kweek 02: Die seun wat saam met drake lewe","description":"\u003cp\u003eTomas het 'n groot geheim: hy het 'n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het. En dis nie al nie - sy vriende, Ted, Kai en Kat het ook hulle eie drake! Om 'n draak te hê is 'n wonderlike ervaring, maar dis netsowel jy dra 'n onvoorspelbare vulkaan in jou broeksak. Om die drake uit die moeilikheid te hou is baie harde werk. Boonop lyk die draakvrugboom effens verlep. Tomas en sy vriende moet die draakvrugboom weer gesond kry en ook probeer uitpluis wat Liam, die skoolboelie, in die mou voer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Andy+Shepherd\" class=\"contributor-link\"\u003eAndy Shepherd\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Sara+Ogilvie\" class=\"contributor-link\"\u003eSara Ogilvie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Andy Shepherd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379469172899,"sku":"9781485312833","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485312833_c24af49b-53a7-4df6-a4d8-4d7026b1510d.jpg?v=1776551923","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485312833","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}