{"product_id":"9781485313021","title":"Voetspore In Suid-Afrika 2 - 'n Reisgids","description":"\u003cp\u003eSuid-Afrika is groot genoeg vir 'n leeftyd se reise. In Voetspore in Suid-Afrika 2 kry die Voetsporespan weer die geleentheid om ons land se natuurskoon en gasvryheid te beleef.\u003cbr\u003eHulle drie maande lange reis begin in Pafuri, in die noordoostelike hoek van Suid-Afrika. Van daar af is dit verby Klaserie, Dullstroom, die Waterberge, die suid-Vrystaat, die Groot-Karoo, die Sederberge, die Weskus, oor die Hottentots-Hollandberge en tot aan die suidpunt van Suid-Afrika: Agulhas. Vrystaatse vlaktes, grootste Drakensberge, Bosveld, Kaapse strande - noem maar op - daar is 'n oorvloed om te geniet. Die langpad in Suid-Afrika roep …\u003cbr\u003eBenewens pragtige foto's van die mooiste dele van ons land bevat hierdie reisgids ook:\u003cbr\u003e - Name en telefoonnommers van gidse in elke streek\u003cbr\u003e - Akkommodasiebesonderhede\u003cbr\u003e - 'n Paklys\u003cbr\u003e - Afstande tussen dorpe\u003cbr\u003e - Inligting oor beskikbaarheid van vulstasies en gesondheidsorg\u003cbr\u003e - Wetenswaardighede\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+Badenhorst\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan Badenhorst\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan Badenhorst","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379469533347,"sku":"9781485313021","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485313021_c487d4f5-f27f-4726-a4c4-d0c5aeb55a35.jpg?v=1776551980","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485313021","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}