{"product_id":"9781485313168","title":"Die Swart Kat slaan staal en verdere avonture","description":"\u003cp\u003eSoos 'n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord “genade” bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van 'n mamba, geruisloser as 'n arend, so sterk soos 'n bees en so onverskrokke soos 'n ratel! \u003cbr\u003eIn hierdie reeks avonture trek die Swart Kat vir 'n laaste keer berugte kriminele plat: hy meet kragte teen 'n sterkman wat juwele steel, trap'n sluwe fietsdiefstalsindikaat vas en ontmasker 'n spul skurke wat geldnote vervals. En hierdie keer sal almal uiteindelik weet die Swart Kat het toegeslaan!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+Sasner\" class=\"contributor-link\"\u003eChris Sasner\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris Sasner","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379471564963,"sku":"9781485313168","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485313168_2245fdec-7a02-40c0-b149-073b0b2ea0e9.jpg?v=1776552005","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485313168","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}