{"product_id":"9781485313182","title":"Krummels in my koffer","description":"\u003cp\u003eEmile Joubert is sy lewe lank 'n kosgenieter. Op sesjarige ouderdom het sy ouma se kerrie 'n groot indruk op hom gemaak en van daar af het kos hom inspireer - of dit nou die skoolmaaltye tydens sy kortstondige verblyf in Londen was, die honger en dors in die weermag, of die seekos wat hy uitgeduik het - Joubert se kosobessies word lewend in sy lekker skryfstyl in die oortreffende trap. Sy kosreise strek van Londen tot Griekeland, Italië, Frankryk en die dorre landskap van Angola. Mars-sjokolade, fondue, sousboontjies, oesters en boeliebief is enkele van die kossoorte wat sy reise vergesel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Emile+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eEmile Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Emile Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379950272675,"sku":"9781485313182","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485313182_ef7a7f7b-53bc-47cf-b2c7-fe361b04d342.jpg?v=1776552009","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485313182","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}