{"product_id":"9781485313328","title":"Tien voor een","description":"\u003cp\u003eDis die verhaal van 'n veertigjarige vrou se bestekopname van haar lewe. Sy is sieklik vetsugtig, en kos speel 'n baie belangrike rol. Dis in die vorm van dagboekinskrywings, SMS'e en e-posse. \u003cbr\u003eDit bied 'n kykie in die psige van 'n eetverslaafde; iets waarmee baie lesers sal kan identifiseer. Dis ook 'n liefdesverhaal (wat in die verlede afspeel), d.m.v. sms'e en e-posse en derdens volg die leser die broodkrummels na die jeugtrauma wat haar gedefinieer het. \u003cbr\u003eHierdie is 'n roman wat jou verbeelding beetpak en nie maklik laat gaan nie. Omdat dit in kleinerige brokke aangebied word, omdat dit soveel donker humor bevat en ontdaan is van selfbejammering, omdat die taal so lewendig is, is dit toeganklik sowel as … wel, gewigtig.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Adele+Vorster\" class=\"contributor-link\"\u003eAdele Vorster\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Adele Vorster","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375438381219,"sku":"9781485313328","price":325.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485313328_898ee7b6-6eab-4c89-bcc1-f5d5e936f18b.jpg?v=1776552034","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485313328","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}