{"product_id":"9781485313458","title":"Narreskip","description":"\u003cp\u003eOor hierdie Hertzogpryswenner se nuutste bundel sê Louis Esterhuizen: “Nog selde het ek ŉ versameling gedigte teëgekom wat so volgehoue en voluit op satire ingestel is, in dié mate dat hierdie gedigte gunstig vergelyk met MM Walters se indrukwekkende digterskap. Bykans die totaliteit van menswees en menslike prestasie word in hierdie gedigte voor stok gekry: van die klassieke skrywers en mitologieë, tot die hedendaagse; so ook die visuele kunste en musiek. \u003cbr\u003eDaniel Hugo sê: “Hierdie skip is - soos Lucas Malan se 'n Bark vir die ontheemdes (1981) - 'n nuwe versameling gedigte waarin hy à la Slauerhoff 'n onderdak of kajuit kan vind. Dit neem spesifiek die vorm aan van 'n “ship of fools”. Die enigste manier om in Suid-Afrika te oorleef is dus om die geweld, korrupsie en onbevoegdheid van die politieke leiers en staatsamptenare satiries uit te beeld.”\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+Myburg\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan Myburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan Myburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380005421219,"sku":"9781485313458","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485313458_6bcb1834-c1f3-4aa9-b3a2-4e2b0ef3b4f2.jpg?v=1776552072","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485313458","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}