{"product_id":"9781485314066","title":"Norrevøk","description":"\u003cp\u003eC. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale. Vyftien jaar ná die eerste uitgawe van Norrevøk tref dit weer die rak - nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk. Bakkes en sy vriende maak 'n draai in Rusland en ry op die Trans-Siberiese trein voordat hy sy alleenreis in China aanpak. Ons lees ook oor die hart van die Kgalagadi en die koning van Kabula in Wes-Zambië. Dit is 'n terugblik sowel as nuwe gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+C.+Johan+Bakkes\" class=\"contributor-link\"\u003eC. Johan Bakkes\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"C. Johan Bakkes","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378721439907,"sku":"9781485314066","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485314066_f5b268cd-2815-4a7f-86f3-9c5e22172dc8.jpg?v=1776552181","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485314066","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}