{"product_id":"9781485314127","title":"Openbaring (hersiene uitgawe)","description":"\u003cp\u003eOpenbaring is ’n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes – C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en ’n bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHoekom?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWant dié reisigers doen hul bes om nie “lou” te wees nie, maar met absolute oorgawe te lewe!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOOR DIE OUTEUR \u003cbr\u003eCasparus Johannes Bakkes is ’n skrywer van veral reissketse. Hy is op 21 Oktober 1956 op Stellenbosch gebore as die oudste van vier kinders van die bekende skrywer Margaret Bakkes en die geskiedkundige dr. Casparus Marius Bakkes. Hy is ’n geoktrooieerde rekenmeester en professor in toegepaste rekenmeesterskap aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Hy is ook ’n wêreldreisiger en toergids. Hy is met die kunstenaar Nana Vorster-Bakkes getroud. Sy broer, Christiaan Bakkes, is ook ’n skrywer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+C.+Johan+Bakkes\" class=\"contributor-link\"\u003eC. Johan Bakkes\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"C. Johan Bakkes","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375686566051,"sku":"9781485314127","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485314127_cfb6c2ee-7ac7-4606-be76-9aae39cb2143.jpg?v=1776552196","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485314127","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}