{"product_id":"9781485315575","title":"Wat sê Bettina?","description":"\u003cp\u003eBettina is wyd bekend vir haar weeklikse rubrieke vir LitNet en as iemand wat opstaan vir reg en geregtigheid. Sy het haar 50 gunsteling-meningstukke gekies en sê: “My rubrieke is nie bedoel om net nog ’n eggokamer te wees waar mense nét dit weerspieël sien waarin hulle glo nie. Juis nie. Wat ek hoop om elke week te doen is om mense aan die dink en aan die gesels te kry.”\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'Dankie tog vir Bettina. 'n Broodnodige stem in Afrikaans.' – Marita van der Vyver\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOOR DIE OUTEUR\u003cbr\u003eBettina Wyngaard is ’n Overbergse skrywer, eertydse prokureur en aktivis. Haar debuutroman, Troos vir die gebrokenes, word in 2010 met die Jan Rabie Rapport-prys bekroon. Daarna volg gewilde misdaadfiksie soos Slaafs, Jagter, Vuilspel en Lokval uit haar pen.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bettina+Wyngaard\" class=\"contributor-link\"\u003eBettina Wyngaard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bettina Wyngaard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378249384099,"sku":"9781485315575","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485315575_d1709ad0-657c-4a1c-b4c1-105f5336d6e6.jpg?v=1776552303","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485315575","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}