{"product_id":"9781485316008","title":"Klein Konings","description":"\u003cp\u003ePixley, afkomstig van die Zoeloe-adelstand, en Joubert, glo van sy betoorgrootmoeder se kant 'n afstammeling van generaal Piet Joubert, se paaie kruis toe Minister hulle die opdrag gee om ou standbeelde en monumente in die land te besoek en te evalueer wat met hulle moet gebeur.  \u003cbr\u003eJoubert se vrou, Alet, is nie die enigste een wat in haar beroep as medium met geeste moet worstel nie.  Soos wat Pixley en Joubert vorder met hulle reis op soek na 'n geskiedenis waarvan sommige eerder wil vergeet, kom talle spoke uit hulle persoonlike verlede na vore.\u003cbr\u003eDie roman vertel die keersy van die geskiedenis en verskeie perspektiewe op dieselfde kwessies word gegee.  Theo Kemp se vermoë om verskillende stemme aan die woord te stel moet uitgesonder word. (Joan Hambidge)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Theo+Kemp\" class=\"contributor-link\"\u003eTheo Kemp\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Theo Kemp","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382934192291,"sku":"9781485316008","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485316008_4cdba49c-535a-44f8-8411-88efa239807d.jpg?v=1776552365","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485316008","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}