{"product_id":"9781485316046","title":"Kolam","description":"\u003cp\u003eIn Tamil – een van die amptelike tale van Indië – beteken “kolam” “vorm” of “skoonheid”. Dit verwys na ’n tradisionele kunsvorm waarin ingewikkelde geometriese patrone met rysmeel op die grond geteken word. Kolams is veel meer as bloot dekoratiewe ontwerpe; hulle het ’n diep kulturele en spirituele betekenis in Suid-Indië, en word dikwels met voorspoed, seën en godsdienstige rituele verbind.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie bundel verweef Botha uiteenlopende temas (die bundel sluit reisbeskrywings, erotiese gedigte, gedigte oor argitektuur, familie, diere, die belewenis van die spreker van die Covid-pandemie, die omgewing, ensovoorts in) op ’n vernuftige wyse.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fourie+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eFourie Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fourie Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382990880931,"sku":"9781485316046","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485316046_61b53e49-0ef2-483c-906d-0f01099ce92f.jpg?v=1776552378","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485316046","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}