{"product_id":"9781485700890","title":"Slimkoppe Vaardighede Taal \u0026 Spelling Afrikaans HT Graad 3","description":"\u003cp\u003eDie Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in 'n spesifieke konteks te leër en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+MML\" class=\"contributor-link\"\u003eMML\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"MML","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377015013539,"sku":"9781485700890","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485700890_4f89b42a-2e57-472c-8627-e78b93162891.jpg?v=1776552393","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485700890","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}