{"product_id":"9781485700906","title":"Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Afrikaans HT Graad 4","description":"\u003cp\u003eDie Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eHierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:\u003cbr\u003e'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom\u003cbr\u003e'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen\u003cbr\u003eKassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling\u003cbr\u003e'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester\u003cbr\u003eTen slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.\u003cbr\u003ePLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.\u003cbr\u003eISBN: \u003cbr\u003e9781485700906\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+MML\" class=\"contributor-link\"\u003eMML\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"MML","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377015079075,"sku":"9781485700906","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485700906_7c195705-f755-48e6-899e-f9422b377797.jpg?v=1776552397","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485700906","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}