{"product_id":"9781485700937","title":"Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Afrikaans HT Graad  7","description":"\u003cp\u003eDie Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.\u003cbr\u003eHierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+MML\" class=\"contributor-link\"\u003eMML\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"MML","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377024221347,"sku":"9781485700937","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485700937_6a6efbbd-63e0-4b80-9ad8-020a37c206e2.jpg?v=1776552410","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485700937","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}