{"product_id":"9781485900092","title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 05 Die nare waarheid","description":"\u003cp\u003e'n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familie saamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie - veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van 'n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van 'n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jeff+Kinney\" class=\"contributor-link\"\u003eJeff Kinney\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jeff Kinney","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375576006819,"sku":"9781485900092","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485900092_26739b0a-2243-4b2a-89fe-a2b6d672dd2c.jpg?v=1776552489","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485900092","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}