{"product_id":"9781485900122","title":"Die fout by ons sterre","description":"\u003cp\u003eDie oorspronklike Engelse roman - The Fault in Our Stars - is 'n internasionale blitsverkoper waarvan ook 'n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op 'n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as Die fout by ons sterre.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOndanks die mediese wonderwerk wat gewasse laat krimp en vir haar 'n paar jaar koop, stuur Hazel se lewensverhaal op die einde af; haar diagnose het die inhoud van die laaste hoofstuk bepaal. Maar wanneer 'n uiters aantreklike omwenteling met die naam Augustus Waters by die kankerondersteuningsgroep vir kinders instap, word Hazel se storie van voor tot agter herskryf.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eRou, dapper, oneerbiedig en vol insig, Die fout by ons sterre  is tot dusver die bekroonde skrywer John Green se mees ondernemende en hartroerende roman, waarin hy die lagwekkende, asembenewende en tragiese aard van die lewe en liefde skitterend verken.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+John+Green\" class=\"contributor-link\"\u003eJohn Green\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"John Green","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375557492899,"sku":"9781485900122","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485900122_a48dc276-4116-4a6d-abc5-d2ac53565210.jpg?v=1776552502","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485900122","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}