{"product_id":"9781485900443","title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 11 Kluitjies Bak","description":"\u003cp\u003eDie druk laai op teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpak en sy “kreatiewe sy” verken.\u003cbr\u003eEn asof dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy lewe is 'n riller!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDan ontdek hy 'n pakkie suurwurms, en dit gee hom 'n plan. Kan Greg sy ma paai met sy eie fliek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jeff+Kinney\" class=\"contributor-link\"\u003eJeff Kinney\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jeff Kinney","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377038999715,"sku":"9781485900443","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485900443_146b2e58-5e7e-4517-9a71-65c48c5e5fda.jpg?v=1776552562","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485900443","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}