{"product_id":"9781485900450","title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 12 Die wegkomkans","description":"\u003cp\u003eGreg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en die druk van die naderende vakansietyd, besluit die Heffleys om na 'n oord op 'n tropiese eiland te ontvlug om 'n slaggie te rus en uit te span. 'n Paar dae in die paradys behoort wondere vir Greg en sy doodmoeë gesin te verrig. Maar die Heffleys ontdek spoedig die paradys is nie alles wat mens daarvan hoor nie. Sonsteek, 'n maagaandoening en giftige goggas dreig om die gesin se vakansie te bederf. Kan hulle reis gered word, of gaan hierdie eilandbesoek op 'n ramp uitloop?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jeff+Kinney\" class=\"contributor-link\"\u003eJeff Kinney\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jeff Kinney","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377300750499,"sku":"9781485900450","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485900450_ded6a132-8324-4f47-9c00-59590b4fc390.jpg?v=1776552566","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485900450","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}